Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Finweek - Afrikaans

Jul 09 2021
Magazine
Always available
Always available

Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.

Die redakteur sê

Kunsmatige intelligensie in die werksplek • Neem robotte reeds mense se werk oor, en gebeur dit al hier in SA?

Finweek - Afrikaans

kortliks

SKEWE KYK

Millenniërs maak plan met hul verblyfbehoeftes • Wat is deelwoon en hoekom is dit aantreklik vir dié wat ná die vroeë 1980’s gebore is?

Die aluminiumbul kan dalk ontwaak • Daar is ’n groot vraag na aluminium, maar sy eie produksie is koolstofintensief.

Groot myne lewer goeie bydrae tot belasting • Beter kontantgenerering deur myne hou beleggers en regerings gelukkig met hul belastingbydraes.

Landbou-uitvoere steun SA handelsbalans • Die sterk prestasie van plaaslike landbou sal na verwagting vanjaar herhaal word.

’n Alternatief vir vaste deposito’s • Dié fonds streef na hoër vlakke van rente-inkomste as ’n geldmarkportefeulje.

Handelsvolumes ’n uitdaging

Bly of gly vir aandeelprys

Beleggers lyk hoopvol

Dink aan ’n ontwrigtende nuwe sakemodel • Kom ons doen ’n gedagte-eksperiment wat insig in sakemodelle kan gee en hoe hulle nuwe maniere kan ontwikkel om sake te doen en bestaande ondernemings te ontwrig.

Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.

SA se telekom-aandele toon waarde • Insig in die telekommunikasiesektor en die hoofspelers in SA.

Die stukrag van sentrale banke se goudaankope kan langer duur • Die finale inwerkingstelling van Basel III-bankvereistes behoort goudaankope ’n verdere hupstoot te gee.

Hoe gemaak met markonsekerheid? • ’n Dividendstrategie kan as ’n verskansingshulpmiddel dien.

Tencent Music – baas op die (musiek)plaas • Dié filiaal van Tencent staan reg om skitterend te groei. Hy verhandel goedkoop ná ’n onlangse margeopvorderingsfiasko en sy mark is haas onbeperk.

Is Eskom se einde naby? • Die onlangse aankondiging dat die private sektor tot 100 MW krag mag opwek, het reuse-implikasies vir sake en Eskom.

Drie aandele in ontluikende markte om dop te hou • Daar is volop beleggingsgeleenthede in opkomende markte. Hier is enkeles om te oorweeg.

Naspers, Prosus toon sterk winsgroei • Beleggers is bekommerd oor die maatskappye se transaksie om die diskonto tot netto batewaarde te verklein.

IS WEELDE UIT DAGGA NET ’N BOOM-DROOM? • finweek ontleed die wetlike vereistes vir die produsering van dagga en kyk wat produsente doen om hul produksie te vergroot en waar om in dié groeiende bedryf te belê.

ETFMG Alternative Harvest ETF

OORDINK JOU AFTREEOPSIES • Hoe beïnvloed markte annuïteite vir afgetredenes?

BELANGRIKE OORWEGINGS WANNEER ’N LEWENDE ANNUÏTEIT GEKOOP WORD

NAMIBIË BEWEEG NA DIE MIDDELPUNT VAN GROEN-METAALONTGINNING • Ander lande in die streek oorweeg ook nuwe tegnologieminerale namate die wêreld na skoner verbruik beweeg.

Vat die pad met die Mazda CX-30 • Mooi was nog nooit lelik nie, maar die prys en die sibbemededinging kan dit moeilik maak vir Mazda se CX-30.

Generasie Z se geldsake • Fokus die finansiëledienstebedryf genoegsaam op jong volwassenes en wat het hulle nodig ten opsigte van hul persoonlike finansies?

Swierig

vasvra en blokkiesraaisel • Toets jou algemene kennis met ons nuwe vasvra vir Julie. Jy kan dit van 5 Julie aanlyn op ons webtuiste fin24.com/finweek doen.

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans

Loading