Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Finweek - Afrikaans

Sep 10 2021
Magazine
Always available
Always available

Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.

Die redakteur sê

Versekering se toekomsmondering • Die oorgang na digitale dienste versnel die vraag na sowel as aanbod van nuwe soorte versekeringsdienste.

Finweek - Afrikaans

“’N NOODSAAKLIKE STAP OM MARKINTEGRITEIT EN DIE BELANGE VAN UITREIKERS TE BESKERM.”

“[Woolworths se fokus] bly absoluut daarop om te speel met die kaarte wat ons het.”

“DIE WAARHEID IS DAT DIT VINNIGER GEBEUR HET AS WAT ONS VERWAG HET.”

SKEWE KYK

Klimaatsverandering moet getakel word • Die VN se onlangse verslag oor die impak van mense op wêreldwye temperature is ’n wekroep tot myne.

Waarde bo volume? • Chris Griffith, uitvoerende hoof van Gold Fields, praat oor die maatskappy se produksie en toekoms.

Oorsig van SA se waagkapitaal- en private-ekwiteitsklasse • Moet beleggers ’n kans op hierdie klasse waag?

Konsentreer op spesialisvaardighede • Dié fonds is ’n plaaslike algemene aandeleportefeulje wat hoë langtermyn-kapitaalgroei najaag.

Stewige resultate

’n Regstelling wag dalk

Hy wil verliese verhaal

Hoe om netto batewaarde te gebruik wanneer jy aandele oorweeg • ’n Maatskappy se netto batewaarde kan moontlik ’n strik wees. Dié waardasiemaatstaf het meer om die lyf.

Relatiwiteit in die beleggingswêreld • Watter bateklasse spog met die beste waarde relatief tot ander bateklasse?

Pandemies, politiek, samesweringsteorieë – wat nou? • Kan mRNA-tegnologie die deur vir die behandeling van ander siektes open?

Bestuur werklike markvrese • Dit is moeilik om jou op jou fundamentele beleggingsfaktore toe te spits wanneer ’n aandeel of sektor sterk loop. Dié vrees kan egter beheer word.

Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.

PMI-data: ’n Vroeë waarskuwing • Is aankopebestuurdersindekse ’n flitsende rooi lig oor langsamer wêreldgroei?

OP SOEK NA OPBRENGSTE MET BUITELANDSE BATES WAT AL HOE DUURDER WORD

Plaaslik of buiteland? • SA fondsbestuurders sê daar is nog waarde in die buiteland, maar ook tuis terwyl plaaslike kwessies beleggersvertroue knel.

Gebalanseerd, maar nie tradisioneel nie • Die Coronation Global Managed Fund bied ruim geleenthede in die huidige klimaat.

Is die “krimpende” JSE ’n sinkende skip? • Nadia van der Merwe en Stephan Bernard van Allan Gray ontleed die faktore wat denoterings beïnvloed.

Hoeveel om in die buiteland te belê • Baie faktore moet oorweeg word wanneer jy tussen plaaslike en buitelandse belegging besluit.

Kyk terug om vorentoe te kyk • Clyde Rossouw was getuie van verskeie markkrisisse, soos die internetborrel, die Groot Finansiële Krisis en meer onlangs die Covid-19-markineenstorting. Hy deel van die belangrikste beleggingslesse wat hy geleer het.

Wenke vir ’n volhoubare modelportefeulje • Die huidige beleggingsomgewing is taamlik uitdagend. Benader dit só.

Net wanhoop en vertwyfeling? • Dawie Roodt, ekonoom van Efficient Group, gee sy voorspellings vir die plaaslike en wêreldekonomie.

Belegging in puik internasionale fondse • ’n Kykie na sommige van SA se uitsonderlike buitelandse fondse.

DAAR’S (ALTYD) GELD IN VOEDSEL • Voedselpryse styg in Suid-Afrika en oor die hele planeet. finweek bekyk SA se sektor vir genoteerde voedselprodusente om te bepaal hoe hulle te midde van stygende voedselpryse vaar.

Voedselwenners en -verloorders

Gemiddelde wêreldvoedselverbruik

’n Wonderlike verhaal • Seelan Gobalsamy, die uitvoerende hoof van Omnia...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans

Loading